Pantera

Pantera
GenresThrash metal, groove metal
Jare aktief1981–2003
Etikette
  • Metal Magic
  • Atco
  • EastWest Records
  • Elektra
Assosiasies
Webwerfpantera.com

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Pantera was 'n Amerikaanse heavy metal band van Arlington, Texas.[1] Die groep is gestig in 1981 deur die Abbott broers – tromspeler Vinnie Paul en kitaarspeler Dimebag Darrell – saam met die voorsanger Terry Glaze. Baskitaarspeler Rex Brown het by die groep aangesluit die volgende jaar. Pantera het begin as 'n glam metal band. Pantera het vier albums vrygestel gedurende die 1980's. Op soek na 'n nuwe en swaarder klank, het Pantera Terry Glaze met Phil Anselmo vervang in die einde van 1986.

  1. "A short biography on Pantera". AllMusic (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Februarie 2020. Besoek op 3 Januarie 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search